Paella: Tradisionele Spaanse weergawe

Paella: Tradisionele Spaanse weergawe

Paella (pai·ei·uh) is ‘n klassieke Spaanse dis gemaak van rys, saffraan, groente, hoender en of seekos gekook in ‘n oop pan amper gevorm soos n wok met wyn. ¼ k (125 ml) extra virgin olyf olie 1 groot ui, fyn gekap 1 soet rissie, fyn gekap (gebruik rooi en groen vir...
Sosatiesous vir alles-en-nog-wat!

Sosatiesous vir alles-en-nog-wat!

Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is...
Snoek tert

Snoek tert

Enige gaar vis kan vir hierdie tert gebruik word. Die geure wat in die beslag in gewerk word sal enige vis komplimenteer. Die tert is ryk en romerig met ‘n pikante nasmaak van gerookte vis. Gebruik die les oor beroking op die stoof om jou vissie te rook. Anders as jy...
Viskoekies

Viskoekies

Hierdie veelsydige reseppie kan met enige vis vervang word. Ek het onlangs Pilchards gebruik in die plek van die gewone vis. Dreineer net die stukke baie goed en hou die sousie om later oor die gaar viskoekies te bedien. Ek sit die viskoekies vir die kinders in hul...