Lekkergoed

Turkse lekkergoed

My kindertyd lekkergoed wat soveel heerlike herinneringe mee bring! Rooswater se troos aroma is ongekend en die smaak van sitrus in die geel lekkers. Ons het altyd baklei oor die pienk lekkers en eers al die versiersuiker af gesuig en dan begin eet. Resep 20 g gelatien wat gespons word oor 60ml water 410 g […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-19T20:12:35+00:00 0 Comments

Sjokolade beskuitjie truffels

Weet nie mooi wie gaan hier rol nie…die balletjies of die koppe as die kinders staan en lek aan die hande as hul help bolle rol. Vinnig en maklik sodat klein handjies ook kan help om die vakansie happies te pak. Raklewe so 6 weke op die rak en 6 maande in die vrieskas in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-10-27T14:54:58+00:00 0 Comments

Karamelfudge van die Sonskynsusters

My Ma en haar sussie was in Skeerpoort as die “Sonskyn Susters” bekend omdat hulle altyd aan die lag en kook was. As ek een woord vir die 2 dames moes gee, hulle was BORRELLEND! As ek aan hierdie fudge dink dan, dink ek aan daardie soet herinneringe van klein tyd met hulle twee. Hulle […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-10-24T07:18:43+00:00 0 Comments

Rice Krispie en Malvalekker blokkies

Markdag by die skole is altyd een van vele kop krappers vir die moeders en ouma’s wat soms handjie moet bysit. Hierdie resep neem letterlik 10 minute om aanmekaar te slaan en 1 uur om te set. My kinders maak hierdie lag-lag self. Die vulsel is geskik om as vulsel in roomyshorinkies gebruik te word. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-07-02T18:10:58+00:00 0 Comments