Tradisionele Mosbeskuit

Tradisionele Mosbeskuit

Na baie gepor het ek besluit om julle te help met hierdie reseppie van my ouma. Onthou hierdie is die egte manier en dus ook die langpad manier vir Mosbolletjies bak. Ek gebruik hierdie resep in my gastehuis en bedien die nat Mosbolletjies vir die gaste met hul oggend...