by boerekostwist | Aug 9, 2017 | Afval, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
As kind was hierdie een van die goed wat ek so helder as vandag kan onthou, wat my Ma op sondag aande vir my Pa gemaak het. 500 g Bees- of skaap- of wildslewer 4 middelslag aartappels 250 ml gesnyde groenboontjies 2 spinasie blare of ¼ k pietersielie gekap 1...
by boerekostwist | Jul 13, 2015 | Afval, BKT Members, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
As kind het ons my Ma mal gemaak oor die velle in die afvalpotjie wat sy gemaak het, ek kon aanvanklik nie die reuk van die afval uitstaan nie maar namate ek ouer geword het, het ek die kuns ontdek om die reuk vinnig die nek in te slaan. Alles kom in by die skoonmaak...