Nougat & Malva

Gekookte meringue lekkers kan nogal 'n uitdaging wees, maar met die regte resep en paar kinkels in die kabel uit gestryk is dit sommer kinderspeletjies om hierdie lekkernye te maak. Tydens hierdie demonstrasie van lekkergoed maak sal daar in detail gekyk word na elke stap van die proses asook die belangrikheid van kontrolering van temperature [...]