Doppie deeg vir soet en sout terte
Ek het lank gesit voor ek die resep kon oortik. Ek het gevoel dat as ek dit oortik, ‘n stukkie van my hart weg gegee word. Hoekom? Want op die oorspronklike reseppie, in my mammie se handskrif staan daar “Ons Doppie deeg”, die Sonskyn susters se resep. My ma en haar sussie was onafskeidbaar. Beide […]