Marokkaanse Skaap Pens en Pootjies

As kind het ons my Ma mal gemaak oor die velle in die afvalpotjie wat sy gemaak het, ek kon aanvanklik nie die reuk van die afval uitstaan nie maar namate ek ouer geword het, het ek die kuns ontdek om die reuk vinnig die nek in te slaan. Alles kom in by die [...]