Wild

Wildspastei

Wildsvleis is skaars soos hoendertande in die Pienaar huishouding want manlief hou nie van jag. So, as ek per toeval ‘n pasella’tjie kry dan word elke kriesel van die vleis verwerk. Hierdie pastei kry ekstra [...]