Botterskorsie en Cous-cous slaai

Cous-cous is my noodhulp vir 'n situasie wat kits slaai benodig. Ek noem dit my alles-in-een slaai: stysel, groente, olie en neute. My kinders is dol oor die slaai en ek pak gereeld vir hulle kosblikke vir na skool met sport en aktiwiteite. Gesond en heilsaam. 1 ½ k cous-cous 3 e olyfolie 1 [...]