by boerekostwist | Aug 22, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam, Wildsvleis
Game meat is a specialty in South Africa, and people tend to overcomplicate things to remove the “wild” taste. I believe that the larger the game, the less “gamey” the meat tastes. Smaller game like impala, blesbok, and springbok have a...
by boerekostwist | Mei 29, 2018 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam, Stysels
Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele...
by boerekostwist | Jun 15, 2017 | Gratis Resepte, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
My lewe lank is ek maar nou eens ’n skaapvleis eter. Ek het met Dorpers grootgeword en die veld wat ons die skape op laat wei het, was vol verskillende bossies. Hierdie bossies het die vleis gegeur en met ‘n paar slim tegnieke kan selfs ’n ou skaap se boud soos murg...
by boerekostwist | Sep 21, 2016 | BKT Members, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
Lamsblad is een van daardie snitte wat nie maklik sny in repe nie. Daarom is ek lief daarvoor om die blad eers in die oond te rooster en dan uitmekaar te trek. Die vleisie word dan saam met groente en ’n heerlike sousie verder gaargemaak om ’n heerlike eenskottel...
by boerekostwist | Jul 13, 2015 | Afval, BKT Members, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam
As kind het ons my Ma mal gemaak oor die velle in die afvalpotjie wat sy gemaak het, ek kon aanvanklik nie die reuk van die afval uitstaan nie maar namate ek ouer geword het, het ek die kuns ontdek om die reuk vinnig die nek in te slaan. Alles kom in by die skoonmaak...