Wildspastei

Wildspastei

Wildsvleis is skaars soos hoendertande in die Pienaar huishouding want manlief hou nie van jag. So, as ek per toeval ‘n pasella’tjie kry dan word elke kriesel van die vleis verwerk. Hierdie pastei kry ekstra naeltjies in, maar kan verminder of selfs...
Gammon en pekeling van vleis

Gammon en pekeling van vleis

Pekeling van vleis, maak jou eie Gammon Ek is baie lief vir “gammon”, stukkie gesoute “silverside” skyfies en enige soutvleisie. Daarom het ek dit goed gedink om julle te leer hoe om groot stukke vleis te pekel en gaar te maak. Daar is ‘n heerlike glans sousie vir die...