by boerekostwist | Aug 29, 2017 | Aartappels, Beesvleis, BKT Members, Groente, Proteïene, Stysels, Wildsvleis
Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg die boontjies en...
by boerekostwist | Jun 21, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Onthou dat karringmelk, suurroom en yoghurt goeie bakteriee in het wat help om vleis te versag. Die bakterie werk sag in op die protein se afbreek en jy kry nie ‘n melerige tekstuur soos met vleis versagters. In die ou dae het die boere Kerrie bygesit vir geur....
by boerekostwist | Jun 16, 2017 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
My Filistyne geniet die groot bederf as daar besluit word dit is potjie dag. Vir hierdie ete het ek nie genoeg skaap skenkel en nek gehad nie en toe bietjie wild skenkels bygesit. Die manne het behoorlik gekoer oor hierdie Skenkel pot. Vir Vadersdag was my keuse vir...
by boerekostwist | Nov 30, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Ons het groot geword in ‘n gemeenskap waar daar verskeie nasionaliteite saam gewoon het. Een daarvan was die Hollanders. Ek het baie saam met my ma rond gerits as sy bestellings by mense gaan aflewer het. So het ek by die een gesin leer Garintjies of flentertjies...
by boerekostwist | Jun 19, 2015 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
RESEP 1 kg koedoe skenkels – nek – rugstring 1 liter aftreksel van keuse 1 ui – grof gekap 250 g sampioene 1 soet rissie – fyn gekap 5 ml fennegriek 15 ml kerrie poeier 15 ml koljander – geskroei en gemaal 1 ml naeltjies – fyn 100 g...
by boerekostwist | Jun 2, 2015 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Wildsvleis
Oom Hannes Brits een van ons gereelde besoekers en nou al ‘’n ou vriend van my, het hierdie heerlike resep van hom gedeel. Hy is ’n boorling van Namibië en hier is sy woorde: “Ek plaas nie gewoonlik resepte nie, maar hier is ‘n uitsondering op die...