Heel vleissnitte met bruinsous
Bees, lam, skaap en enige wildsvleis snit werk heerlik met hierdie basiese resep. Die geure is subtiel en die vleissous aan die einde ongeëwenaar. Kom ons begin. 2-5 kg heel stuk vleis 1 knoffelhuisie 5 roosmaryn takkies 5 e olyf olie Steek die vleis klein gaatjies in en druk in die gaatjies onderskeidelik knoffel en […]
Annelien2017-08-29T06:29:36+02:00