Soppe

Seekos Chowder

Ietsie luuks vir jou vriende wat kom kuier of sommer net omdat jy dit verdien. Hierdie heerlike Seekos roomsop is net die regte ding vir 'n kuiertjie met vriende en tuis gebakte brood wat met knoffelbotter gerooster word. Geniet. 700 g aartappels, geskil, blokkies 1 kg gemengde seekos 500g mossels 125 g streepspek, gekap [...]

2017-08-05T18:26:02+00:00 0 Comments

Botterskorsie en Klapperroom sop

Botterskorsie is ‘’n veelsydige groente wat as soet en sout bedien kan word. Hierdie sop is effens soeterig en geen versoeter word gebruik. Die natuurlike soetheid van die botterskorsie met die klappermelk, komplimenteer mekaar baie goed. 1 kg botterskorsie, geskil en in blokkies gesny (buttenut) 1 groot ui, fyngekap 2 seldery stingels, fyngekap 4 [...]

2017-07-25T05:54:10+00:00 0 Comments
Load More Posts