Bottel en Bêre

Bottel en Bêre2017-03-26T14:35:58+02:00

Bottel & Bêre

Makataan stukke

Een van my moederlief se beste resepte wat blink en deursigtige blokke lewer. Die binnekant is sag en soos jellie met die ferm buite rand. Lees asb hierdie resep sorgvuldig deur en let op die fyn skrif. Makantaan word soms oor 2 dae gekook en dit is belangrik om genoeg tyd vir die maak van […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |May 2nd, 2019|Categories: BKT Lede, Inmaak, Konfyt|0 Comments

Monkey gland sous

Die oorsprong van hierdie resep is onduidelik en meer en meer wil dit vir my voorkom dat daar ‘n Suid-Afrikaanse vinger in die pastei gevind kan word. Hoe dit ook al sy, dit is verseker ‘n heerlike sous om as byvoeging tot burgers en vele meer gevoeg te word of as marinade. Daar is ander […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |April 30th, 2019|Categories: BKT Lede, Souse|0 Comments

Zahtar, Z’aatar (Gegeurde Tiemie en Sumac sout)

Zahtar, Z’aatar is die Arabiese woord vir tiemie wat wil groei teen die heuwels van die oostelike dele van Meditereense streke. Dit is ook die woord wat gebruik word om na ‘n geurige spesery mengsel met gedroogde tiemie, fyn gemaalde sumac bessies, geroosterde sesam saad en sout te verwys. Dit word amper oor enige iets […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |April 26th, 2019|Categories: BKT Lede, Gegeurde soute|0 Comments

Appel Blatjang

Die geur van kaneel en appel is altyd n heerlike kombinasie. Wanneer ek kerrie bredies bedien is daar altyd so ‘n potjie op my tafel. Appels is heel jaar beskikbaar en hierdie resep word met bestanddele wat in jou gewone inkopie lys inval gemaak. Dus, niks luukse of snaakse items en jy kan soos dit […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |April 12th, 2019|Categories: BKT Lede, Blatjang|0 Comments

Roosblaar konfyt

Hierdie resep kan tweeledig gebruik word. Die eerste opsie is daarom soos ‘n stroop te berei sonder pektien. Die eindproduk gaan loperig, amper stroperig voorkom. Die tweede opsie is om jou eie tuisgemaakte appel pektien by te voeg sodoende ’n meer jellierige eindproduk te kry. Verder moet die stroop ook die geur van roos bevat […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |March 4th, 2019|Categories: BKT Lede, Konfyt|0 Comments