Pasta

Hoender pasta slaai

Soms het mens net nie tyd vir ʼn elle lange gesukkel met kosmaak na werk. Vir my is die toevlug na pasta altyd ʼn oplossing en my stoom drukkoker of te wel, stoompot. Binne 20 min kan kos op die tafel wees en knorrige Filistyne se smoele gestil word! 50 ml olyf olie 1 medium [...]

2019-07-19T20:51:10+02:000 Comments

Gnocchi

Hierdie aartappel pasta balletjies is seker vir ons gesin een van die veelsydigste items op die weeklikse spyskaart. Soms word die Gnocchi net met ‘n pesto bedien…ander kere weer met ‘n heerlike bolognaise sous of soms met ‘n hoender room sous. Soms bak ek dit met kaas oor soms net skoon. Maar daar is ‘n [...]

2018-10-26T20:52:59+02:000 Comments

Tuisgemaakte Pasta, maklik en vinnig!

Na aanleiding van die Boerekos met 'n Twist TV reeks, op VIA, kanaal 147, episode 5 is daar verseker meer bewustheid rakende steengemaalde meel en die gesondheidsvoordele daaraan verbonde. Maak die belegging en gaan oor na steengemaalde produkte. Hoekom? Lees gerus die onderstaande skakel rakende die feite en mites oor gluten allergie en -sensitiwiteit. Steengemaalde meel [...]

2018-05-11T09:08:18+02:004 Comments

Songedroogde Tamatie pasta met Glutenvrye opsie

Hierdie resep het so ‘n kinkel van sy eie by. Geskik vir glutenvrye diete ook. Hoe kom ek daarby uit? Vervang die pasta met rysnoedels en die koekmeel met die glutenvrye meel resep op die webtuiste Glutenvrye meel: Maak jou eie! . Voila, twee vlieë met een klap. 400 g gekookte gaar fyn spaghetti of enige [...]

2018-03-23T19:34:40+02:000 Comments
Load More Posts