by boerekostwist | Mar 18, 2020 | Artikels, Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Bevrore etes is ʼn wonderlike manier om jou op die regte en gesonde pad te hou, indien jy ʼn stywe werkslading het en min tyd het vir kosbereiding. Om gesonde praktyke toe te pas teen voedsel bederf moet die volgende riglyne gevolg word: Vleis/Proteine • Groot maat rou...
by boerekostwist | Jul 19, 2019 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Pluimvee, Proteïene, Stysels
Soms het mens net nie tyd vir ʼn elle lange gesukkel met kosmaak na werk. Vir my is die toevlug na pasta altyd ʼn oplossing en my stoom drukkoker of te wel, stoompot. Binne 20 min kan kos op die tafel wees en knorrige Filistyne se smoele gestil word! 50 ml olyf olie 1...
by boerekostwist | Okt 26, 2018 | BKT Members, Pasta, Stysels
Hierdie aartappel pasta balletjies is seker vir ons gesin een van die veelsydigste items op die weeklikse spyskaart. Soms word die Gnocchi net met ‘n pesto bedien…ander kere weer met ‘n heerlike bolognaise sous of soms met ‘n hoender room sous....
by boerekostwist | Sep 14, 2018 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Stysels
Hierdie is ‘n wonderlike en vinnige gereg om te maak want die rou frikkadelletjies kan in die afgekoelde pastasous gevries word en dan later gaar gemaak word in die oond, mikrogolf oond of op die stoofplaat. Die perfekte plan vir vrieskaskos. Pasta sous 1 kg vars...
by boerekostwist | Mei 8, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Stysels
Na aanleiding van die Boerekos met ‘n Twist TV reeks, op VIA, kanaal 147, episode 5 is daar verseker meer bewustheid rakende steengemaalde meel en die gesondheidsvoordele daaraan verbonde. Maak die belegging en gaan oor na steengemaalde produkte. Hoekom? Lees...
by boerekostwist | Mar 23, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Pasta, Spesiale Dieet, Stysels
Hierdie resep het so ‘n kinkel van sy eie by. Geskik vir glutenvrye diete ook. Hoe kom ek daarby uit? Vervang die pasta met rysnoedels en die koekmeel met die glutenvrye meel resep op die webtuiste Glutenvrye meel: Maak jou eie! . Voila, twee vlieë met een klap. 400 g...