Piekels

Appel asyn, Tuis gemaak

Appel asyn is seker een van modernatuur se grootste geskenke aan die mensdom. Ek praat nou nie van die appelasyn wat jy koop by die kettingwinkel groepe nie, ek praat van daardie soort wat so effe melkerig lyk en wat vol goeie mikrobes is. In hierdie resep leer ek jou om ‘n plantjie te maak [...]

2019-04-12T21:13:15+02:000 Comments

Mango Atjar

Een van my persoonlike gunstelinge in die somer maande op ‘n skyfie vars gebakte brood. Hierdie resep vereis harde groen mango’s en ‘n baie skerp en groot mes. Sulke harde vrugte moet op ‘n kombuis lappie gesny word om te verhoed dat dit gly en jy jouself sny. Ek het ‘n spesiale guilotine vir hierdie [...]

2018-12-07T20:30:42+02:000 Comments

Piekel Uitjies

Piekeluitjies is soms so skaars soos hoendertande, maar as jy dit eers in die hande kry dan is die Kaap Hollands! Hierdie is een van my gunsteling resepte en male sonder tal mooi botteltjies gekoop vir die kosbare inhoud…dan ontvang ’n gelukkige gas hierdie as ’n teken van dankie. Ek sit soms en wonder of [...]

2017-10-30T15:12:10+02:000 Comments