Warm nageregte

Brandewyn tert…Malvapoeding…wat is in ‘n naam!

Daar is tydig en ontydig ‘n stryery in my familie wat is nou die ware Jakob. Malvapoeding met brandewyn of sonder brandewyn...of is ‘n Brandewyn tert nie ook ‘n Malvapoeding nie? Ja, lag ek stilweg, want julle eet in elk geval alles op sonder om te kla. Hierdie resep is heerlik klam, vries ongelooflik [...]

2017-05-18T08:26:45+00:00 0 Comments

Melkkos

Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang...dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Die reuk van kaneel streel my gemoed en bring soveel wonderlike herinngeringe mee, van tye rondom my moeder se tafel. Wat is [...]

2017-05-16T05:15:10+00:00 Comments Off on Melkkos

Mikrogolf Sticky Toffee poeding / Microwave Sticky Toffee pudding

So vinnig soos blits! Dit is al wat ek kan sê! Resep Koek 115g Botter (moet sag wees by kamertemperatuur) 100g Sagte Bruinsuiker 2 Eiers, groot 140g Koekmeel 10ml Bakpoeier Knippie sout ½ k Dadels gekap Sous 250ml Room 100g Sagte Bruinsuiker 60g Botter Knippie sout Metode: 1. Sous: Plaas al die sous bestanddele [...]

2017-03-29T20:52:05+00:00 0 Comments

Roly Poly

As ek die woorde Roly Poly hoor, dan weet ek dit is winter tyd! Ek het groot geword met hierdie lekker nagereg en my ma het dit altyd as deel van ‘n stowe vleis spyskaart bedien. Dan was daar ‘n groot beker met vla en my sussie het altyd die velletjie gekry. Ek het [...]

2017-04-07T11:42:35+00:00 2 Comments
Load More Posts