Blatjang

Bacon Jam

Bacon jam is ‘n nuutjie wat tans sy kop uitsteek. Die Bacon jams wat ek al geproe het, het nie my laat “oe” en “ah” nie. Ek het ingespring en begin proe en meng totdat ek ‘n balans gekry het tussen die suur, soet en kruie komponent om iets pikant op te tower. My [...]

2017-09-25T14:43:20+00:00 0 Comments
Load More Posts