Soet terte

Cremora tert

Sandra Saayman is een van Boerekos met 'n Twist op Faceboek se Admin dames. Sy self is 'n kraninge kok en het hierdie maklike reseppie met ons gedeel. Dit is vinnig en stol binne 'n uur wat dit die ideale tert maak vir die onvoorsiene gaste. Ek het 'n kinkel by besit deur 'n [...]

2017-07-19T15:40:01+00:00 2 Comments

Melktert

Hierdie wonderlike melktert resep is al vir 10 generasies in die familie en het nog nooit teleurgestel nie. My hart raak sommer week as ek dink, Ma se hande, hulle was altyd so sag en het to so lekker gewerk, van kosmaak, koekbak, ruggies krap, tere herinneringe. Belangrike inligting 1. Die eiers moet baie [...]

2017-05-27T12:56:22+00:00 4 Comments
Load More Posts