by boerekostwist | Jun 16, 2025 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Vinnige Beskuit
Luukse Neute Gesondheids beskuit is tans ’n groot treffer in die Pienaar huishouding. Ek het eers gedink die huismense van my gaan kerm oor die eksperiment want dit is nogal heel anders as wat hul aan gewoond is. Amper n kruising tussen ’n Meusli stafie en ’n Neute...
by boerekostwist | Nov 5, 2024 | Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe
Heerlik en vir ons as neute boere is dit altyd lekker as mens se produk gebruik kan word op ‘n verskeidenheid maniere. Ek het by n vriendin direk Amandels gekoop en dit was so vars! Die resep was geoormerk om met pekans gemaak te word, maar toe sien ek die mooi...
by boerekostwist | Jul 25, 2024 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
So ietsie anders vir oggend koffie…amper netso lekker soos die Italianers se biscotti. Variasies vir Kondensmelk-karring beskuit: 1 k neute/rosyne/choc chips/rooibosbessies/sitrus skil/sade van keuse. Bestanddele vir Kondensmelk-karring beskuit 1.5 kg Koekmeel 5 ml...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie luukse beskuit is uniek en gaan verseker vir spesiale gaste ‘n groot bederf wees…en natuurlik die perfekte geskenkie! Eers bietjie agtergrond oor die resep. Ek is van nature iemand wat hou van snoeperye ipv ontbyt en groot etes. So ek het altyd ʼn volgraan...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Grondbone botter en Heuning beskuit is ‘n heerlike oggend ontbyt happie en wat sommer vroeg oggend so bietjie die derms vul vir ‘n besige dag. Wenke: Hierdie resep verleen hom daartoe dat alternatiewe botters soos om neute botters in die plek van grondbone botter te...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie resep is aangepas vanaf die Growwe karringmelk beskuit met ‘n Les 500g Botter of Bak margarien 80% vetinhoud 400g Treacle sugar (sagte bruinsuiker) 2 Eiers geklits 500ml Karringmelk 800 g Koekmeel 200 g Maltabella meel (rog kan ook hier gebruik word,...