Aartappel poffers / Aartappel Dauphines
Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word. Die balletjies kan gevul word met spek, [...]