Pluimvee

Hoender pasta slaai

Soms het mens net nie tyd vir ʼn elle lange gesukkel met kosmaak na werk. Vir my is die toevlug na pasta altyd ʼn oplossing en my stoom drukkoker of te wel, stoompot. Binne 20 min kan kos op die tafel wees en knorrige Filistyne se smoele gestil word! 50 ml olyf olie 1 medium [...]

2019-07-19T20:51:10+02:000 Comments

Moussaka

Ons het altyd vreeslik baie eiervrug gehad en my ma het haar eie weergawe van moussaka met die eiervrug gemaak. Maalvleis was ‘n groot deel van ons diëet en hierdie dis was vir haar ‘n rand rekker gewees. Ek het oor die jare my eie geure met kruie en speserye in gebring en my gesin [...]

2019-05-20T08:40:30+02:000 Comments

Hoender lansagna binne 20 minute!

Hierdie resep is uit nood gebore jare gelede toe ek die skoonmense wou beindruk en die rande was maar skraps as student. In my kleine vrieskas in my woonstel het ek my ma se witsous bêremengsel gehad, 4 hoender borsies, ‘n ou pak lasagna velle wat al beter dae geken het en ‘n blikkie maaskaas, [...]

2019-05-10T20:22:21+02:000 Comments

Piekniek Naanbroodjies saam met Joe Foster

Joe Foster was 'n wonderlike gas op die Boerekos met 'n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger...'n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in die musiekbedryf trap. Dit was groot pret om voor die oond te staan en loer hoe die broodjies soos ballonne [...]

2018-06-19T07:48:10+02:000 Comments

Hoender Schnitzel met Bêre mengsel kaas sous en gevulde sampioene

Episode 3 van Boerekos met 'n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was daar gesonde kos op die tafel. Die program se doel is om jou te leer om hormoonvry en preserveermiddel vry [...]

2018-04-24T10:00:53+02:004 Comments
Load More Posts