Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets kombuis

Table of Contents

Hallo Twister.

Die jaar het met ‘n groot knal weg getrek en die koskaste begin leeg raak. Planne raak weer  op vir gesonder etes en besige skedules hou ons almal besig. Vandag se nuusbrief handel oor praktiese idees, gesonde en sakpas idees vir hierdie week. Dit is alles skakels wat reeds beskikbaar is op die webtuiste en kort weer dat ons daarna kyk en ons 20/20 visie reg kry!

Ek kyk eerstens na die belangrikheid van water. Ons het ongeveer 2-3 liter water per dag nodig om alle toksienes wat in die liggaam opbou uit te was. Mens is nie lief om water te drink en daarom het ek hierdie artikel geskryf oor gegeurde water. Daar is eindelose voordele in gegeurde water: detox, anti-veroudring, immuunstelsels bou en vele meer. Klik hier vir die volledige artikel: http://Gegeurde water 

https://annelienpienaar.co.za/2019/01/21/smoothies-gladde-jantjies-wat-jy-moet-weet/

Ons kyk volgende na die belagrikheid van intestinale gesondheid en ons verteringstelsel. Hoekom is pro- en prebiotika so nodig. Seritonin word 80% daarvan in die dermkanaal vervaardig…dit het alles met ons gemoedstoestand te doen, vermoe om te leer en te kan fokus om te kan werk elke dag. Klik hier vir artikels:
https://annelienpienaar.co.za/2020/01/16/gesonde-kosblikke-en-breinkos/

https://annelienpienaar.co.za/2018/08/31/neute-mengelmoes-vir-breinkos/

https://annelienpienaar.co.za/?s=Breinkos

Beplanning is alles. Maar waar begin mens en hoe kan mens makliker en gesonder etes maak? Ek het ‘n 7 dag spyskaart verlede jaar saam gestel om julle net weer op koers te kry. Eenvoudige bestanddele met vinnige idees. Klik by onderstaande skakel.

Spyskaart beplannning

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!