Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis week 9

Table of Contents

Hallo liewe Twister.

Dit was ‘n bedrywige week tussen my en my man se verjaardae en nog werkery tussen deur. Ons het as gesin, intiem my man se 50ste verjaardag gevier en dit was sprokies mooi en iets wat ons vir baie jare nog sal onthou. Vir hierdie groot verjaardag wat ook op Melktertdag val het ek lankal met die idée gespeel vir ‘n unieke melktert. Wel, groot kanse in die kombuis gewaag met duur bestanddele en wel…toe word Die Camembert van Melkterte gebore. Nee, daar is geen kaas in hierdie melktert nie, maar die buite kant van die melktert is ferm soos ‘n Camembert, die binne kant sag en romerig, afgerond met ‘n korsie wat self verskyn as die tert gebak word. Verseker die eerste resep in jare wat nie paar keer oor en oor gebak word om perfeksie te kry. Sommer so met die eerste probeerslag en logika…sukses. Soms moet mens maar waag.

Daar is ook ‘n heerlike Paprika en Dill kaaskoekie resep en ons het dit vanaand saam met Ouma Hantie se knoffelroom sous in die BKT kookboek geniet. Sommer so op die groot stoep van ons ou plaashuis gesit en kuier met die kinders wat bal skop en die honde wat agter sussie aan hol.

Mag jou naweek gevul wees met lekker rus en alles wat mooi is.

BKT Klets-kombuis groete

Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “BKT Klets-kombuis week 9”

  1. Veronica

    Baie Dankie. Lyk ‘appetyzing’ soos die Engelsman sê😘

  2. Annelien

    Geniet!

  3. Renie Grey

    Annelien ek is maar bietjie dom!
    Ek het aangesluit met die 6 maande opsie. Wat kry ek daarvoor? Is alles op die Facebook blad?
    Moet ek dalk verder inteken op iets?

  4. Annelien

    Hallo Renie, vir die 6 maande subskripsie kry jy toegang tot die BKT resepte afdeling. Hierdie afdeling se resepte is NET vir intekenare beskikbaar. Dus is die subskripsie net tot die webtuiste van toepassing. Ek help jou gratis met raad op die webtuiste en ook op FB. Jy het dus nie weer nodig om vir enige iets verder in te teken nie. Hoop ek beantwoord jou vraag. Groete Annelien.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!