Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis week 12

Table of Contents

Liewe Twister.

Weereens ‘n warrelwind week met die vakansiedag so tussen in. Die kinders het gejubel oor een af daggie…niks skool, jaag of rubgy…net rus. ‘n Ma se werk stop ook nooit en soos ‘n wors kry hul mos nooit die ent van hul eie honger. Ek het gekook om voor te bly met veral rooikop Filistyn wat elke 5 minute honger is. Ek het hom vandag voor skool so gekyk en met ‘n skok besef die lyf is nou al langer en frisser as sy ouboet. Toe ek dit noem ontketen ek mos ‘n groot gestoei…en daar trek mos ouboet se prefek balkie en kleinboet se boonste knoop. Wel, ek het hul sommer so met die nat vadoek elk ‘n raps gegee om koers te kry kar toe. Sussie was traag om afskeid te neem en skoon tranerig toe hul ry. Ja, om weg van die huis te werk is nie lekker nie. Die pad is baie ver en alleen, maar dit help ook om die kop en die spinnerakke uit te vee.

Daar is vir julle ‘n vinnige glutenvrye pasta resep wat jy of met koring pasta kan maak of met rysnoedels…dus een resep met vele aanwendings. Loer gerus na die onderste skakels vir die resepte. Nagereg het ook lewe gekry en so soet, jou tone krul van lekkerkry!

BKT groete Annelien

Kondensmelk en Vla lagie tert 

Songedroogde Tamatiepasta met Glutenvrye opsie

 

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “BKT Klets-kombuis week 12”

  1. leanasmith92

    Annelien, dankie vir die heerlike resepte! Jou harde werk word waardeer🐝

  2. Annelien

    Leana, dit is heerlik om vir ster Twisters soos jy te werk! Tonne blessings vir jou…Annelien Pienaar

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!