Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Bakkersmengsel Bierbroodjie met Kaings en Pikante rissie

Table of Contents

Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Bierbroodjie is op almal se spyskaarte wanneer daar gekamp of gebraai word. Vir my is hierdie resep een met ‘n hele paar Twists. Ek gebruik die basis mengsel en voeg dan variasies by, maak ook die heerlikste sout muffins. Wenk vir Gluten-vrye opsie: gebruik die resep in rooi om jou eie Glutenvrye bekostigbare meel te maak…die broodjie kom perfek uit. Ekonomiese Glutenvrye meel. Kom ons begin.

4 k (560 g) Basiese Bakkersmengsel
2 t bakpoeier
1 e Groentesout Boerekos met ‘n Twist kookboek p. 211
1 blikkie bier (450 ml) (kan met melk vervang word)
1 k karringmelk
1 eier
½ k sonneblom olie
¼ k pikante rissie, gekap (lyk soos ‘n capsicum maar net heerlik soet)
¼ k uie gekap
1 k cheddar kaas
¼ k olywe gekap (opsioneel)
¼ k kaings / olywe

Voor verhit oond na 180 ℃ en smeer ‘n broodpan van 25 cm x 10 cm en 10 cm hoog. Plaas eenkant.

Sif al die droë bestanddele saam. Voeg die kaas by en meng met vingers deur, dan die pikante rissies, uie en, kaings olywe.

Meng die res van die nat bestanddele saam en giet by die meel mengesel. Roer vinnig deur en maak seker jy roer nie te veel nie. Die deeg moet nog klonterig wees. Skep in broodpan en bak vir 60 minute. Vir 12 muffins bak 35 minute by 180 ℃.

Keer uit en bedien met roomkaas en Soetrissies sous uit die BKT kookboek.

Hoeveelheid: 8 – 12 porsies
Bron: Annelien Pienaar, 2018, Pretoria FM praatjie

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (1)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!