Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Masker vir droë hare

Table of Contents

Droë hare, kopvel wat jeuk is iets wat meeste van ons oorkom. Ek is maar eens ‘n mens vir natuurlike middels op my kop en geniet dit om ‘n masker te berei om my hare diep te voed. Al hierdie olies is by Dischem beskikbaar. Stimuleer haar groei!

100 ml klapper olie
100 ml kaster olie
100 ml soet amandel olie
50 ml olyf olie
opsioneel maar ek vind dit is amper ‘n moet vir myself op my ouderdom: 2 e argan olie en 2 e jojoba olie
10 druppels: Keuse van essensiele olies geskik vir droë hare.
cedar wood / roosmaryn / laventel / rose geranium / peperment laasgenoemde is strelend op die kopvel as dit seer en sensitief is.

Maak seker die klapper olie is gesmelt en effens af gekoel. Voeg die res van die bestanddele by en roer goed deur.

Seel in lugdigte houer en wend ongeveer 3-4 e van die olie op droë hare aan. Sit in die son met ‘n stort kappie aan en laat goed sweet vir ‘n uur of oornag. Volgende dag was met gewone sjampoo vir 2 wasse.

Raklewe: 3 maande in ‘n ludigte houer in ‘n donker kas.

Bron: Annelien Pienaar, 2003, Kruie medisyne klas, www.annelienpienaar.co.za
Hoeveelheid: 300 ml

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (7)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!