Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Kletskombuis Week 1

Table of Contents

Mens kan nie dink die eeste week van die nuwejaar is reeds verby. Vir my eindig die jaar met ‘n familie lid wat die 26ste Februarie verjaar en begin dan weer met twee wat verjaar. So, ek het nog nie ophou met feestelikhede nie. So, binne 2 maande is al die Pienaatjies klaar verjaar. Dus, die mamma se sakke is plat! Daar is nog nie klasse uitgesit nie omrede daar twee maatskappye nog hul datums moet stuur vir personeel opleiding. Jammer dat ek julle so aan ‘n lyntjie hou.

Ek beplan vir klasse weer lekkergoedmaak, meringue klasse, brood en kaas soos altyd, vleis klas oor die hantering en verwerking van vleis. Gaarmaak metodes en Breinkos. Ons preserveer ook en gaan dit hierdie jaar baie meer vir julle ook in die BKT lede afdeling laai en leer.

Indien jy enige voorstelle het vir klasse, navrae vir resepte moenie huiwer om te vra…my lys is amper opgevang met al die werk wat agter wee gebly het.

Mag die nuwejaar vir jou wat hier lees vol seën en voorspoed wees.

BKT groete

Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “BKT Kletskombuis Week 1”

  1. Netta Mollentze

    Ek sal baie graag die nuusbrief wil ontvang. Ek is baie lief vir kook en bak maar moes baie afskaal aangesien my man n diabeet is. Ek geniet jou fbook baie en gaan die uitsendings vir geen geld ter wereld mis nie. Baie dki Annelien

  2. Annelien

    Gaan self na die webtuiste en scroll af totdat jy die opsie kry vir Newsletter om jou Naam en epos adres in te vul. Groete Annelien

  3. Ronel Schwartz

    Hi Annelien, ek wil net graag weet of jy my e-pos gister, 22 Jan 2018, ontvang het. Die epos is genaamd – Navrae. Die e-pos is gestuur na boerekostwist@gmail.com. Groete Ronel

  4. Annelien

    Loer ek het jou geantwoord. Jou epos was in my spam folder. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!