Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets Kombuis Aug 2019

Table of Contents

Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Dit was ‘n wonderlike en besige week in die BKT toets kombuis gewees. Paar kopsere ook uit sorteer en die wonderlikste van alles, my internet situasie hier op die platteland lyk asof dit nou op gelos is. Daar is twee video grepe gelaai op YouTube en julle kan die skakels onder in hierdie post vind. Een handel oor Oonde en die ander ‘n vinnige demo van die Rooiworsie Souttert p.164 van die Boerekos met ‘n Twist kookboek.

Boek nommer twee en drie is tans in wording en ek kan nie wag om so ‘n paar idees vir julle te wys. Volg maar my posts op die Faceboek Boerekos met ‘n TWist kookgroep as jy nuuskierig is. Ek heg ook hier vir julle ‘n paar skakels aan van resepte wat ek die laaste tyd weer in die argiewe op gediep het en af gestof het.

Verder is daar opwindende nuus. Volgende week skop die Video Aanlyn klasse af vir jou om in die gemak van jou kombuis klas te kry. Jy kan oor en oor na die lesse kyk om stap vir stap elke resep te bemeester. My uiters gewilde klasse in Suurdeeg en Kaas makery word eerste geloods. Ek sien baie uit daarna om in jou kombuis te kuier. Ek sal vir die internasionale lesers ook skakels en kontakte soek vir “supplies” sodat dit maklik is om wel deel te neem.

Video grepe:
Oondehttps://www.youtube.com/watch?v=q5dIlYcByTk
Rooiworsie souttert: https://www.youtube.com/watch?v=aD-dPe_zWLk

Resepte:
Aartappel en Kaasbrood

Sjokolade aartappel koek

Indien daar spesefieke klasse is wat jy in video formaat wil sien, laat weet my asb. Indien daar enige tema’s is wat jul meer oor wil weet, moenie huiwer om ‘n epos vir my te stuur by boerekostwist@gmail.com

Beste wense

Annelien Pienaar

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

One Reply to “BKT Klets Kombuis Aug 2019”

  1. Daleen Joseph

    Dankie Annelien jy is die beste

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!