Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis

Table of Contents

Hallo Twister.

Julle het lanklaas ‘n brief ontvang en daar is so baie wat tans afspeel en uitrol vir die komende jaar.

Ek is baie bevoorreg om aan te kondig dat Annelien Pienaar Voedsel konsultant op Maroela Media ‘n eie kolom gekry het om te skryf en te onderrig in die onderwerp van kos en ons gesin. Elke Woensdag rol daar op Maroela Media se Koolstofie my resepte uit. Hou ook sosiale media dop.

Dan is daar ook ‘n rits nuwe aanlyn klasse wat beskikbaar raak in die weke wat kom. Daar is die Royal Icing (zoo cookies) wat teen Vrydag beskikbaar gaag wees. Die video het verskeie afdelings en toepassings van hierdie tegniek om die mooiste koekies en ook versierings vir koeke en kolwyntjies te maak. Volgende in die rys is Pastei deeg, Suurdeeg en Kaasmakery. Indien jy ‘n aanlyn klas behoefte het en ‘n tema nie sien, epos my by boerekostwist@gmail.com en ek werk ‘n les plan uit. Dankie aan almal wat reeds die bestaande klasse ondersteun het en ook die positiewe terugvoering.

Ek toer hierdie jaar weer baie deur Suid-Afrika en is reeds vol bespreek tot en met einde April vir optredes. Indien jou kerk, VLU, tuis onderrig groepe graag ‘n kuier van my wil hê epos my. Die Beidekante dames groep waar ek ook betrokke is gaan ook reis met ons konsep deur SA. Loer gerus op ons webtuiste www.annelienpienaar.co.za. Ons bedien vanuit die perspektief van ‘n Voedsel konsultant, Lewensafrigter en Verpleegkundige wat gespesialiseer het met ‘n Meestersgraad in Essensiele olies en pyn beheer.

Ek wil ook hierdie jaar meer aandag aan Voeding gee en spesiale diete in die kollig plaas. Hou asb dop.

Mag dit ‘n wonderlike nuwe maand van Februarie wees en almal saam woeker.

Groete Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

3 Replies to “BKT Klets-kombuis”

  1. Dalene Schnetler

    Goeie middag Annelien.
    Wat is jou koste vir VLV praatjie en as die reiskoste betaal word sien jy kans vir die Suid Kaap

  2. Annelien

    Hallo Dalene. epos my by boerekostwist@gmail.com. Kostes word bepaal deur die reis en verblyf, asook wat jul behoefte is. Groete Annelien

  3. Annelien

    Hallo Dalene, baie dankie vir die kontak wat jy gemaak het. Jy kan my epos by boerekostwist@gmail.com sodat ek al die details vir jou kan gee. Groete Annelien Pienaar

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!