Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis

Table of Contents

Twister,

Dit was ‘n week vol kuier op die Boerekos met n Twist kookblad op Faceboek en ons het natuurlik weer baie geleer en saam gelag. Dit het ook onder my aandag gekom dat die TV reeks van Boerekos met ‘n Twist vanaf eerskomende Sondag om 12h30 weer uitgesaai word op kanaal 147, VIA TV. Hoop julle gaan die reeks volg vir diegene wat dit uit gemis het.

Die Appel asyn is voltooi na 6 weke se prosesse wat ons deur gegaan het. Daar is diegene wie se Appel asyn donker bruin geword het omdat die appels nie die hele tyd onder water gehou was. Onthou dat in die eerste 3 weke die appels nie met suurstof in aanraking mag kom en moet dus onder water bly. Onthou ook dat as jy weer ‘n appel asyn begin om ‘n deel van die eerste brousel by te voeg sodat jy op hierdie manier jou eie scoby (moeder plantjie) kan opbou. Dit sal na paar maande ‘n slymerige rubberagtige medium wees. Dit sal die appel asyn heerlik geur en ook die nodige probiotika lewer. Lees asb weer die artikels wat ek geplaas het oor hierdie onderwerpe van gefermenteerde voedsels en ook die resep met ‘n les oor die Appel asyn.

Die BKT kook klasse hou my baie besig en indien daar ‘n spesiale klas is wat jy aan kan dink wat jy graag wil doen, epos my by boerekostwist@gmail.com dan kyk on swat ons kan doen. Loer na die kursus datums op die webtuiste onder Klasse. Die nuutste Platteland tyskrif verskyn eerskomende Maandag op die winkel rakke en die datums vir Suurdeeg en Fermented foods is vir Kaapstad, Bloemfontein, Gauteng en Machado dorp bekend gemaak. Dan sal ek ook spesiaal reel dat ek iewers in die Kaap ‘n Kaasmaak klas aanbied, maar dit sal vir ‘n baie klein groepie mense wees. Hou maar die datums op die webtuiste dop, dit sal nie in die WEG of Platteland tykskrif publiseer word.

Wonderlike nuus: Ek om in September weer Namibie toe om die Grootfontein mense te besoek en meer te leer oor Suurdeeg. DAtums sal later bekend gemaak word en fynere detail.

Mag ieder en elk ‘n wonderlike naweek geniet.

Groete Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “BKT Klets-kombuis”

  1. bookings

    Pragtige foto van jou Annelien. Jy lyk soos ‘n engel

    Vriendelike groete
    Josephine

  2. Annelien

    Hallo Josephine, baie dankie!

  3. peggyd7373

    Pragtige foto van jou.

  4. Annelien

    Dankie Peggy…groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!