Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Kletskombuis November 2018

Table of Contents

Hallo Twister,

Baie dankie dat jy getrou saam kuier hier op die webtuiste en ook op Faceboek saam met die Boerekos met ‘n Twist kook groep. Mens kom met ‘n groot skok agter die weke tot die einde van die jaar is so min…ek sien al die nuwe jaar wink!

Hierdie week het ek die laaste van ‘n reeks klasse gelaai vir 2018 en klik gerus op die volgende skakel om te sien wat ons doen. Klasse

Die Geskenke uit jou Koskas is vir my seker die lekkerste voorbereiding van al my klasse om te doen…ek droom en werk in prentjies en kleure om te verseker my huismense en familie geniet elke geskenk wat gemaak word. Hierdie jaar gaan daar groot gegaan word met die geskenke vir groot en klein, man en muis…

Ek werk aan ‘n rits resepte soos op Face boek verduidelik. Ek het begin met die navorsing oor Smoothies en terug gegaan en begin navorsing doen oor die ontstaan en gebruike van Smoothies en wel…ek het begin by die begin: Natuurlik gegeurde water en al die helende eienskappe daarvan. As die Vader my spaar sal ek volgende week dan die Smoothie artikel plaas met ‘n rits resepte soos met die Gegeurde water.

Mag ieder en elk ‘n wonderlike rus naweek geniet.

Groete Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “BKT Kletskombuis November 2018”

  1. berdien.scharneck

    Liewe Annelien.
    Baie dankie dat jy so hard werk om vir ons die beste resepte ooit te bring.
    Mooi naweek vir jou en jou gesin.
    Berdien

  2. Annelien

    Beste Berdien, dit is wonderlik om altyd positiewe terugvoer van die lesers te kry. Mag jy vir lank nog saam kuier en Twist. BKT groete Annelien Pienaar

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!