Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-Kombuis

Table of Contents

Hallo Twister,

Hierdie is die eerste brief vir die maand. Baie dankie dat jy nog in geteken is vir die Nuusbrief. Van dees week het ek wonderlike nuus van my uitgewer ontvang en Boerekos met ʼn Twist word vir die derde keer herdruk. Nooit gedink dat die boek so goed ontvang sal word in die mark. Baie dankie vir jou ondersteuning om hierdie ʼn werklikheid te maak. Ek werk tans aan boek nommer 2 en 3 vir die 2020 en 2021 publikasie datums. Twee groot boeke wat ek dink verseker ook ʼn merk in ons mark gaan maak want daar is nie opvoedkundige literatuur in die mark tans vir kombuis sake…so ek kan nie wag om meer oor dit te vertel.

Daar is tans ʼn spesiale aanbod op Pekan neute vir die 2019 oesjaar. R180 per kg vir gebreekte stukkies. Bestellings kan geplaas word by skeerpoortpekans@gmail.com. Tans is die Skeerpoort Pekans webtuiste onder konstruksie en formele bestellings kan nie geplaas word daar.
Goeie nuus verder die volgende aanlyn klas word teen Woensdag volgende week beskikbaar gestel. Fermented foods. Met hierdie klas word daar gekyk na die fermentasie van Appelasyn, Kombucha, Sauerkraut en Kimchi. Die tema is gut health en al die gesondheidsvoordele wat daarmee gepaard gaan. Ek het ook weer die fermentasie stelle gelaai en daar is net 20 beskikbaar. Aflewering sal 14-30 dae neem om versend te word.

Daar is ‘n lekker saam doen projek vir die week wat kom. Ons gaan spek maak. Hier is die skakel: Maak jou eie Spek

Mag dit ʼn wonderlike nuwe week wees en dankie vir al die mooi foto’s wat julle op Boerekos met ʼn Twist die kook groep op Facebook deel.

BKT groete

Annelien Pienaar

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “BKT Klets-Kombuis”

  1. Annamarie vd Merwe

    Goeie more mede twisters,
    Ek geniet my boek ongelooflik baie, lees soos ‘n storieboek.
    Natuurlik is Annelien se kommentare en haar beskrywing van die alle daagse lewe op die plaas en die kinders se bedrywighede kostelik. Waardeer die manier waarmee sy almal se probleme uitsorteer, jy is ‘n groot inspirasie vir elkeen van ons. Bak en brou alte lekker

  2. Annelien

    Hallo Annamarie, dankie dat jy by die kosgroep, Boerekos met ‘n TWist op Facebook saam lekker kuier. Ons is hier ‘n virtuele familie en tyd vir leeg le min. Dankie dat jy saam woeker. Groete Annelien.

  3. nanette.matthews

    Hi Annelien,

    Ek weet nie of ek iets verkeerd doen nie of iets gemis het nie maar ek sien nie die online kursus vir die fermentasie nie, en verder kry ek ook nie iewers ń Kombucha resep nie. Kan jy dalk help groot asseblief? Baie dankie.

  4. Annelien

    Hallo Nanette, die klas is nog nie gelaai, die resep sal ook met die klas beskikbaar wees. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!