Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Kletskombuis 1

Table of Contents

Hartlike hallo en voorspoed vir ‘n mooi 2020 aan jou.

Mag ons visie 20/20 gerig wees op die Groot Een daar Bo wat ons kompas  en rigting gewer is. Sonder Hom sou ek skaars deur 2019 se dolle gejaag gekom het. Mag goedheid, gesondheid en Sy guns op jou rus hierdie jaar.

Dit is met volle vaart wat BKT wegspring. Ek reis hierdie jaar weer reg deur Suid-Afrika en Namibie vir 3 weke met vakansie en werk so tussen deur in Junie. HOu dop as ek die advertensie doen vir Namibië.

Die webtuiste se subskripsie fooie gaan verhoog na twee jaar. Die koste sal wees R399.

Aanlyn video klasse: ons spring oor twee weke weg met ‘n rits nuwe klasse wat by die bestaande twee klasse gelaai word. Die fisiese klasse sal ook teen vanmiddag beskikbaar wees. Die venue het verander na Van Gaalen kaasplaas naby my.

Volg my verder op Facebook se Boerekos met n Twist die kookgroep vir daaglikse kos inspirasie, informasien en vele meer.

Groete Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “BKT Kletskombuis 1”

  1. Sunette

    Ek sal baie graag jou nuusbrief wil kry asb. Gaan binnekort die boek ook koop.

  2. Annelien

    Hallo Sunette, jy moet net op die webtuiste af roll totdat jy die opsie kry om in te vul vir die nuusbrief. Ons kan nie vir jou inteken nie. Laat weet as jy sukkel. Loer gerus ook op my FB groep Boerekos met ‘n Twist vir die video op Announcements hoe om die webtuiste te gebruik. Verder loer Take A Lot het ‘n groot aanbieding op my boek tot einde Feb. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!