Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis week 2

Table of Contents

Hierdie eerste week van die nuwe jaar was ‘n baie besige een in die Pienaar-huishouding gewees. Twee van die Filistyne het verjaar, ‘n week uit mekaar en ek het net besef dat die decade gaping tussen die oudste en die jongste is erg. Mens het so afgestomp geraak omdat die seuns nou groot is en nie regtig wil partytjie hou en sussie se partytjie was maar altyd ietsie wat jy saam skooltoe stuur. Hierdie jaar begin die skool aansienlik later en sus het haar droom partytjie gehad.

Ek het met julle in hierdie week se nuusbrief die resepte wat ons gebruik het vir haar verjaardag gedeel. Kyk mooi, ek het nou slim geraak en geleer hoe om hyperlinks te doen na die resepte op die webtuiste en jy kan nou met gemak op ‘n link klik (die blou gehilite woorde) en dit neem jou waar jy moet wees, sonder om ‘n resep te gaan soek.

Daar is die Zebra Marmer koekTuna en Ham tertjies en ‘n baie ou resep die Doughnuts. Hierdie Doughnuts resep is regtig deur die lesers beproef en almal is eens, dit werk perfek.

Geniet die nuwe resepte.

BKT groete

Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!