Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Slapdeeg Pastei

Table of Contents

Een ding wat ek geleer het deur die jare is die waarde van peulgewasse in die dieet. Dit word gesien as die besem vir die kolon. Wat bedoel ek? Wel die vesel in die peul gewas absorbeer onnodige suikers, koolhidrate en ongewenste stowwe nog voordat dit absorbeer kan word in die liggaam. Dus gaan kyk hoe min neem mense peulgroentes in. Dit is goed vir hartvat siektes, diabetes, cholestrol lyers, kanker en vele ander siektes. Dus, neem jy genoeg peulgroente in jou dieet daagliks in?
5 ml Canola olie
1 Ui – gekap
1 t Knoffel toontjie, fyn gedruk
450 g Maer maalvleis (extra lean of topside) of hoender borsies werk ook goed
3 Tamaties – ontvel en grof gekap
1 x 410 g Blikkie, Baked beans
½ t Roosmaryn
¼ t Komyn saad – gerooster en fyn gedruk (cumin)
¼ t Kerrie poeier
¼ t Sout
Peper na smaak

Metode
1. Braai die uie, roosmaryn, komyn en kerrie poeier saam tot glansend en voeg dan die maalvleis by en braai tot gaar.
Voeg die knoffel by en braai vir net 1 minuut totdat gaar.

2. Voeg die tamatie en bakedbeans by en kook vinnig deur.

3. Skep in ‘n gesmeerde oondpan en maak die beslag vir die kors aan.

Kors
1 x 410 g Blikkie wit boontjies of kekerertjies (chickpeas) – fyn gedruk of puree
110 ml Vet vrye melk
50 ml Water
1 Eier
140 g Koekmeel – gesif
10 ml Bakpoeier
Sout en peper na smaak

Meng die vloeistowwe goed saam en sif die droë bestanddele saam.
Voeg alles by mekaar en meng deeglik deur.

Skep oor die vleis en bak by 220 ˚ C vir 20 – 25 minute.

Voedingsanalise 
GI: 48
Vet: 9 g
Carb: 40 g
Vesel: 11 g
Prot: 25 g
KJ: 1495

Bron: Annelien Pienaar, 2014, Low carb klas

Hoeveelheid: 6 porsies

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (6)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!