Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

September BKT Klets kombuis

Table of Contents

Beste Twister,

Die jaar is op sy einde en daar is soveel nuwe dinge wat gaan begin. Ek sien hierdie 2019 as my persoonlike “Leap of Faith” jaar. Vir 3 jaar lank werk aan die beplanning en implementering van aanlyn video klasse en gister merk ʼn wonderlike dag in my lewe. Die eerste aanlyn video klas is geloods! Hoe werk die aanlyn klasse sal jy vra? Basies word die klas as ʼn produk aan gekoop en jy het lewenslange toegang tot hierdie klas. Ek gaan van tyd tot tyd deur die klasse gaan en as ek nuwe goed byvoeg gaan dit vir jou tot voordeel wees, want dit sal nie ʼn sent verder kos. Die kursus is tweeledig. Dit bestaan uit lesse en elke les bestaan uit ʼn video en dan ʼn volledige aflaaibare werksboek in kleur met afdelings vir nota’s wat jy kan maak. Jy kan die video oor en oor kyk, terug draai en weer kyk. Indien jy ʼn klas aankoop sal ek waardeer vir terugvoering om jou gebruik van die sisteem en ook die inhoud te evalueer en aanbevelings stuur as jy voel ek mis iets. Ek hou van perfeksie en dat dinge vir my kliente so maklik en gebruikers vriendelik as moontlik moet wees. Aangeheg is daar ʼn 25% afslag koepon om vir die Macaron klas te gebruik en is tot 4 Oktober geldig. Hierdie koepon kan ook met ander mense gedeel word en die kode is nie beperk net tot een persoon. Deel asb. Daar sal elke 2 de week nuwe klasse gelaai word. Die volgende klas wat geloods word is ʼn pastei klas wat uit 4 soorte deeg bestaan met 6 video’s.

Baie, dankie aan jou wat Boerekos met ʼn Twist volg en Annelien Pienaar Food Consultant se reis deel. Die pad is soms rof maar saam sal ons deur ons kos reise gaan en sterker groei in ons strewe na tuis gemaakte gesonde produkte. Mag hierdie nuwe fase van die besigheid vir ieder en elk, reg oor die aardbol tot groot voordeel wees.
Beste wense tot volgende keer.

Macaron aanlyn klas klik hier!

Annelien Pienaar

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!