Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Nutty wheat vervanging

Table of Contents

Nutty wheat is ‘n groot kopkrapper en ek mag nie ‘n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit ‘n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier help sonder om probleme te kry.Net gou ietsie oor die nutty deel. Die kiem (germ) die deel van die saad wat vol olie en goeie goed is, word in hierdie meel in hoe konsentrasie gebruik, dit is waar die neutagtige smaak vandaan kom. Jy kan met wheat germ wel aanvul maar ek vind dat deur iets soos Eurekamills of enige ander steengemaalde meel se bruinbrood meel te gebruik, sal mens dit nie benodig want die kiem is deel van steengemaalde meel. In kommersiele meel word dit vir langer raklewe verwyder. So na baie toetse en speel in die kombuis is hierdie vir my die beste kombinasie nog vir eie Nuttywheat:

Resep
2 dele koekmeel
1 deel bruinbrood meel (verkieslik steengemaal)
1 deel semels
Dus in Afrikaans:
280 g koekmeel (2 k)
140 g bruinbrood meel (1 k)
30 g semels (1 k)
Meng saam en daar het jy jou eie! Skryf hierdie in jou BKT kookboek neer.
www.annelienpienaar.co.za 2018

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (10)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “Nutty wheat vervanging”

  1. sue gomes-Luis

    Beste Annelien- Het juis vandag so n resep gegoogle – dankie vir die Afrikaanse weergawe! 🙂
    Sou mens dit vir Beskuit wil gebruik ( ek koop Sasko Selfraising Wheat Bran Flour – maar hulle het nooit vooraad nie- hoe omskep mens dit in 1 kg Selfraising vir besluit?

  2. Annelien

    Hallo Sue jy gaan dieselfde omskakeling doen soos vir die resep Maak jou eie Bruismeel…of dit nou wit meel of bruin meel is. Loer op die webtuitste vir die resep. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!