Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Kletskombuis

Table of Contents

Hallo liewe Twister.

Kry ek mos nou weer raas oor sleutels wat weg is…laas was dit die spens, nou is dit die gastehuis se voordeur. Koppie kap nou regtig verwoed aan. Dit was ’n heerlike week van woeker in die kombuis, myself weer druk soos in die dae toe ek as jong student as Pastry chef moes gaan werk, uit die boks dink om ’n eenvoudige Kaaskoek uit die BKT resepteboek na ’n beeldskone nagereg te laat lyk. Ek hou van uitdagings vir myself, ek hou daarvan om te leer hoe om by die eindproduk uit te kom…dan kan ek vir julle leer en die haakplekke uitwys. So was hierdie Kaaskoek amper my baas, maar logika het gewen. Hou die Faceboek posts dop vir die Kwêla insetsel.

Verder is daar ‘n heerlike naweek van niks doen wat voorlê en ek het reeds Sondag se piekniekmandjie kossies beplan. Hou die posts dop vir al my idees.

BKT groete uit ‘’n woelige kombuis.

Annelien

 

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “BKT Kletskombuis”

  1. Estelle Vorster

    Dit is soos altyd n wenner amazing variansie, ek wil ook net aanmeld dat jou mikrogolf vrugtekoek waarmee jy my gehelp het, het gewen op die kompetisie by die vlv ek sal vir jou n foto stuur
    Baie dankie
    Estelle

  2. Estelle Vorster

    Sal jou graag wil whatsupp is dit moontlik

  3. Annelien

    Hallo Estelle, dit is ongelooflike wonderlike nuus dat dit so ‘n reuse sukses uitgedraai het. Mag die Vrugtekoek koning wees. Beste wense Annelien Pienaar

  4. Annelien

    Ek verskaf ongelukkig nie privaat nommer nie. Jy is egter welkom om my per epos te kontak by: boerekostwist@gmail.com en dan stuur jy foto’s van jou wen gebak. Verder kom deel asb jou sukses storie op Faceboek op my persoonlike profiel asook Boerekos met ‘n Twist die groep. Groete Annelien Pienaar

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!