Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT kletskombuis

Table of Contents

Hallo liewe Twister.

 

Dit was ‘n baie woelige maar kort week gewees en my hele skool vakansie is ek kinderloos…want die Filistyne gaan op ’n  kerk toer. Dan pendel ek heeltyd tussen werk en die plaas. Sussie suig aan die agterspeen soos ons werk. Sy sleep saam na waar oral ek gaan. Liewe lawwe lyfie, ek kan nie sonder haar wees. Wel, gelukkig vir julle is BKT ook altyd naby en in jou sak of jou tas of jou huis…net ‘n knoppie druk vêr.

 

Onthou om volgende Woensdag na Pasella te kyk op SABC 2. Pasella het by die BKT ateljee kom kuier en ek en Hemelbesem het behoorlik gekook uit BKT se kookboek. Daar is ook een boek wat geskenk gegee gaan word. So, moenie dit mis nie.

Ek is van vandag af in Machadodorp en gee Suurdeegklas môre en van Sondag deur tot Dinsdag gee ek opleiding vir Milly’s se personeel. Dan is ek van Donderdag deur tot Saterdag volgende week by Aardklop se ATKV boeke Oase waar ek en Herman Lensing in gesprek gaan wees oor ons boeke, ons werk en lekker dinge wat wag. Loer gerus op die Aardklop webtuiste vir verdere details. Donderdag: 5 Oktober 12h00, Vrydag 6 Oktober 12h00 en dan Saterdag 7 Oktober 14h00 vir boeke teken in die boekwinkel op die fees terrein.

So, die briefie is kort hierdie week..maar glo vir my, die verslae en foto’s wat gaan terugkom gaan mooi en weereens interessant wees.

BkT groete

Annelien Pienaar

 

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!