Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Die Pekan oeste kom in en Skeerpoort Pekans gee die publiek eerste keuse om: Keurgraad-, Tweede graad- en Gebreekte neute bestellings te plaas. Neute word vars gekraak. Pryse en verdere details op Skeerpoort Pekans beskikbaar.