Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Aartappel en Kaas Broodjie

Table of Contents

Ek het persoonlik hierdie resep uitgetoets en nogal ‘n heel paar nuwe goedjies bygesit en anderste gebak as wat Christo de Beer se oorspronklike resep aandui…kom geniet al die kinkels in die kabel. Ek het die variasies onder aan gesit, die resep en metode is presies soos ek dit ontvang het.

Resep
1 Pak (50 g) ” Cheese & bacon potato bake” of 50g g Sop poeier: maak jou eie
300 ml Cheddar kaas – gerasper
75 ml Melk
300 g Aartappels – geskil en gerasper
260 g Bruismeel
1 Groot eier – geklits

Metode
1. Meng die bruismeel en potato bake in ‘n groot mengbak.

2. Voeg kaas en aartappels by die meelmengsel en meng liggies.

3. Klits die eier en melk saam en voeg by meel mengsel.
Meng goed tot sagte deeg gevorm is, maar ook nie te veel nie.
Die bestanddele moet net goed bedek wees.

4. Plaas in ‘n klein broodpannetjie wat goed met botter gesmeer is.
Onthou om die pan net ¾ vol te maak anders gaan die pan oorloop en ‘n gemors maak.
Of jy kan net ‘n hopie op ‘n bakplaat vorm en so bak.
Borsel ‘n bietjie melk en eier bo oor en bak in oond teen 180 ˚ C vir ongeveer 45 minute.

Variasie
“Skep die beslag in kolwyntjie pannetjies vir heerlike sout muffins, bedien met roomkaas of maaskaas van keuse. Sit spriet uie en spek by vir die ekstra lekkerte!
” Annelien Pienaar

Hoeveelheid: 1 – 2 broodjies of 12 muffins.

Bron: www.annelienpienaar.co.za

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (2)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

2 Replies to “Aartappel en Kaas Broodjie”

  1. Sarie Marsis

    Danki vir d resep ek gaan d broodjie maak deel d resep v jou eie soppoeier te maak

  2. Annelien

    SArie, geniet en kom wys wat jy gemaak het. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!