Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Vleis: Die omvattende gids / Meat: The ultimate guide

Original price was: R400.00.Current price is: R380.00.-5% OFF

Boeke word eers einde Junie versend
Books will only be shipped at the end of June

Category:
SHARE
Description

Meat (English) at Take a Lot
Vleis(Afrikaans

Boeke oor Internasionaal beskikbaar:
Europa: World of Books, Book depository, Amazon UK
Australie en NieuZeeland: Boekwurm.com.au

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis – van die snoet tot die stert. Ongeag kultuur, kleur of inkomste eet meer as 90% van die reënboognasie minstens twee keer per week vleis én hulle beskou dit as ’n belangriker – en bowenal lekkerder – stapelvoedsel as brood en pap of groente en vrugte.

Annelien Pienaar se passie vir en wetenskaplike kennis van goeie, volhoubare vleis word weerspieël in Vleis – Die volledige gids, ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet, verwerk en gaarmaak. Wonder jy uit watter deel van die dier die verskillende snitte kom en hoe lank jy dit moet gaarmaak? Wat bepaal hoe sag vleis is? Hoe verouder of vries jy vleis? In Vleis – Die volledige gids beantwood Annelien al dié vrae plus ’n hordes ander. Die boek bevat:

• Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar’s beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
• Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hulle gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
• Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
• Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer

180 plus resepte
270 bladsye

Johan van Zyl en Peter van Noord, Platteland tydskrif, WEG, 2021

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vleis: Die omvattende gids / Meat: The ultimate guide”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Vleis: Die omvattende gids / Meat: The ultimate guide

Original price was: R400.00.Current price is: R380.00.
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!