Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Boerekos Met ‘n Twist

R300.00 R350.00

‘n Volledige Suid-Afrikaanse kookboek met ‘n Twist! Elke resep kom met ‘n les uit die pen van ‘n passievolle Voedsel Wetenskaplike wat kookkuns speels en ook ekonomies vir jou uitlê! Annelien Pienaar het dit reg gekry om ‘n leergierige gemeenskap te kweek op sosiale media soos op haar kosgroep Boerekos met ‘n Twist die Kookgroep op Facebook . Hierdie boek is in 2023 in sy 7de druk en met resepte om van te kus en keur kan jy nie net bak en kook vir jou gesin maar ook jou sakke aanvul in tye van nood. Annelien is nie suinig met haar advies en hulp wanneer dit kom by oplos van kombuis kopkrappers. Voorwaar ‘n boek wat jy op jou rak moet hê.

Afrikaans beskikbaar by Take a Lot
English version at Take a Lot

Boeke oor Internasionaal beskikbaar:
Europa: World of Books, Book depository, Amazon UK
Australie en NieuZeeland: Boekwurm.com.au

Category:
(8 customer reviews)
SHARE
Reviews (8)

4.75/5
8 reviews for Boerekos Met ‘n Twist
Add a review

5
75%
6
4
25%
2
3
0%
0
2
0%
0
1
0%
0
  • Sort:
  • Newest
  • Oldest
  • Highest ratings
  • Lowest ratings
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Boerekos Met 'n Twist

R300.00 R350.00
You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!