Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Koeksister Bakkery: Begin jou eie Besigheid

Original price was: R1,350.00.Current price is: R650.00.-52% OFF

Neem Kennis: Hierdie produk kan vooruit gekoop word teen die spesiale aanbod maar sal eers beskikbaar wees op 21 April 2025. Daar is net 30 spesiale aanbiedinge beskikbaar. Vanaf 1 Mei 2025 as die Eboek loods, gaan die prys op na die normale prys. Aankope kan net via Payfast en nie EFT’s gedoen word in die winkel van hierdie webtuiste. 

My droom was altyd om ‘n e-boek te publiseer met trefkrag en ‘n verskil. Ek wou so ‘n e-produk ook interaktief maak met video skakels na elke klas wat in die handleiding aangebied word. My doelwit? Om jou te bemagtig om ‘n besigheid te kan begin met min. So is hierdie Koeksister besigheid gebore en ek kan aan jou die volgende bied:

1. Die Oorsprong en Geskiedenis van die Koeksister.
2. Toerusting en Bestanddele
3. Warm en Koue Stroop Koeksisters met video grepe oor die prosesse van beide.
4. Kopkrappers met voorbeelde opgelos
5. ‘n Bonus met paar ekstra resepte en idees wat verbandhou met koeksisters.
6. Verpakking, verkoeling, raklewe.

Alle navrae vir jou klas kan gerig word aan: annelien@annelienpienaar.co.za

Groete

Annelien Pienaar Voedsel Konsultant

In stock

SHARE
Description

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koeksister Bakkery: Begin jou eie Besigheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Koeksister Bakkery: Begin jou eie Besigheid

Original price was: R1,350.00.Current price is: R650.00.

In stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!