Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Preserveermiddels…stof tot nadenke!

Table of Contents

Môre Twisters. Ek deel met julle ‘n comment wat ek gemaak het op ‘n Twister se comment…rakede preserveermiddels ens en so ‘n uittreksel oor wat ek baie oor preek in my klasse.

Het jy al so daaraan gedink. Mikrobes (swamme, bakterie en virusse) is die varkies van die natuur. Hul werk is om alle afval te verteer…imagine ‘n wereld sonder hierdie outjies…dit sou septies gewees het. Nou gaan ek terug na die feit dat die goeie mikrobes in die natuur ook in jou ingewande is…maag en derms. Sonder mikrobes en ensieme in die ingewande kan vertering ook nie plaasvind. Nou kom die industrie en gooi preserveermiddels by om sekere mikrobes dood te maak. Nie noodwendig slegte mikrobes nie…en dan eet jy bv ‘n stukkie brood en jy kla van maagpyn. Nou die feit van die saak is die mikrobe wat moet help met vertering in jou maag, kan nie sy werk doen nie want die preserveermiddel in die brood verhoed dit. So nou kan dit nie verteer word en gaan dan deur na die derms waar die stysel dan fermenteer en jou “maag” (eintlik derms) laat opblaas en dan spasma’s ens veroorsaak. Lank en kort ek leef sonder preserveermiddels. My yoghurt wat ek maak hou 8 weke op die rak sonder die gemors en ek pasteuriseer self. Geen meganiese prosesse soos homogenisasie ens…oe jong ek preeek baie in my klasse oor die klas van nonsens en dan hang die mense se monde oop. Onthou: “Ons is die proefkonyne van die chemiese revolusie wat in die kos industrie plaasvind en willens en wetens betaal ons daarvoor deur dit te ondersteun.” (Tannie Santa Bester se woorde geleen van jare gelede). Het jy al gedink hoekom ‘n produk moet aantoon dat dit verryk is? WAt het die industrie aaan die prosesse gedoen dat die nutriente in die verlore gegaan het in die eerste plek? Is die nutriente sinteties of natuurlik van aard? Ek kan die hele dag oor hierdie onderwerp skryf! Dit was ook oorspronklik die rede waarom ek BKT begin het…om julle intelig om gesonder te leef.

Lekker dag Twisters en hoop julle het genoeg stof tot nadenke en gaan beter keuses in die winkels maak. Skole kan gerus meer met die vak Lewens Orientering doen en die kinders beter opvoed oor Voedingstatus ens.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (1)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!