Description

Hierdie Beukehout tekstuur plankie is geskik om ‘n verskeidenheid pasta vorms tekstuur te gee asook botter in mooi netjiese balletjies te rol. Die plankie is aan beidekante grafeer.