Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Vlakoek

Original price was: R550.00.Current price is: R250.00.

Beste leser en Twister,

Dankie aan jou as leser en volger van die Boerekos met ‘n Twist (BKT) handelsmerk, vir jou volgehoue ondersteuning en ook uitdra van die booskap van BKT se doen en late!

Om vir jou dankie te sê het ek die Vlakoek in die BKT kookboek in ʼn Video klas omskep. Dit is beskikbaar vir elke persoon wat die BKT kookboek besit (kry die boek hier) en my getag het op FB met ʼn foto van ʼn resep uit die boek met die boek langsaan. Dit is jou goue kaartjie tot die opeis van hierdie klas.

Indien jy per ongeluk hier op my webtuiste geland het. Sluit gerus aan by my privaat kook groep genaamd Boerekos met ʼn Twist op FB of tag my op Instagram. Plaas ʼn foto met die boek en die gereg wat jy gemaak het op die groep en jou eie profiel en tag my met @Annelien Pienaar.

Hoe eis jy jou klas op?

Hierdie gaan as ʼn Winkel transaskie deur gaan. By die checkout opsie: Kies die EFT opsie. Dit sal dan aan my kant registreer en jy ontvang ʼn #ordernommer en bank details per epos. Ignoreer die bankdetails en epos jou ordernomer na boerekostwist@gmail.com. So kan ek dan tred hou met die tags en die eisers.

Geniet die klas en dit was ʼn wonderlike proses om vir julle hierdie bederf te maak.

Groete

Annelien Pienaar

In stock

Category:
(25 customer reviews)
SHARE
Reviews (25)

4.84/5
25 reviews for Vlakoek
Add a review

5
84%
21
4
16%
4
3
0%
0
2
0%
0
1
0%
0
  • Sort:
  • Newest
  • Oldest
  • Highest ratings
  • Lowest ratings
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Vlakoek

Original price was: R550.00.Current price is: R250.00.

In stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!